| Modulekode | VOW 120 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Fasilitering van leer. Bepaling van vordering en evaluering. Verpleegproses as modaliteit in verplegingsonderwys. Toewysing van leerders in die kliniese praktyk en die fasilitering van kliniese leer. Verpleegteorieë en hul toepassing. |
| Modulekrediete | 15.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | VOW 110 |
| Kontaktyd | 1 ander kontak per week, 2 lesings per week |
| Onderrigtaal | Engels |
| Akademiese organisasie | Verpleegkunde |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App